Validation Header

Validation desc

Property for sale in Albertinia

Sort By
R 997 000

2 Bedroom House for sale in Albertinia

Gulde geleentheid om eie, bekostigbare huis, in die Wes-Kaap te besit. Albertinia is 'n stil plattelandse dorpie wat baie sentraal geleë is, slegs 100km vanaf George en 38km van die see af. Nuwe ontwikkeling in veiligheidskompleks met net een sentrale ingang. Klinkersteen buite , pleister binne. Bi...
Gulde geleentheid om eie, bekostigbare huis, in die Wes-Kaap te besit. Albertinia is 'n stil plattelandse dorpie wat baie sentraal...
2 2 1
R 4 000 000

Industrial Property for sale in Albertinia

Hierdie gevestigde slagpale is reeds 25 jaar in bedryf. Die toegeruste aanleg het 'n koelkamer met ruimte vir 50 bees en 250 skaapkarkasse en 'n instap vrieskamer. Dit is ingerig om die vleis op die perseel te verwerk. Die aangrensende erf is ook beskikbaar en kan benut word om die...
Hierdie gevestigde slagpale is reeds 25 jaar in bedryf. Die toegeruste aanleg het 'n koelkamer met ruimte vir 50 bees...
Erf Size: 3,125 m²
R 790 000

Vacant Land / Plot for sale in Albertinia

Hierdie erf met goedgekeurde planne vir slagpale is langs die besige N2 roete vanaf Kaapstad na George. Daar is alreeds begin met die fondasie wat nooit voltooi is nie. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir die entrepreneur om 'n projek wat alreeds begin is, met planne om die volledig te...
Hierdie erf met goedgekeurde planne vir slagpale is langs die besige N2 roete vanaf Kaapstad na George. Daar is alreeds...
Erf Size: 3,125 m²
R 1 170 000

2 Bedroom House for sale in Albertinia

Splinternuut! Gerieflike 2 slaapkamer huis met onbelemmerde uitsig op die Langeberge. Grens aan plaas - op die rand van die rustige platteland dorpie. Prys sluit BTW in, dus geen hereregte betaalbaar. 14 Soortgelyke huise word beplan, wat beteken dat u insette kan lewer oor binne afwerking kleurkeu...
Splinternuut! Gerieflike 2 slaapkamer huis met onbelemmerde uitsig op die Langeberge. Grens aan plaas - op die rand van die...
2 2 1
Erf Size: 848 m²
R 1 250 000

3 Bedroom House for sale in Albertinia

Goed geleë moderne woning te koop in Albertinia. Smaakvol afgerond met 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite) . Ooplan sit/eetkamer met binne braai. Binnehof met plaveisel lei tot in die opwaskamer en enkel motorhuis. Langs die motorhuis is daar genoeg ruimte om tot in die agterste deel van die wo...
Goed geleë moderne woning te koop in Albertinia. Smaakvol afgerond met 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite) . Ooplan sit/eetkamer...
3 2 1
Erf Size: 968 m²
R 195 000

Vacant Land / Plot for sale in Albertinia

Twee aangrensende pypsteel erwe, 507 en 569 vierkante meter onderskeidelik in stil deel van Albertinia. Goed geprys om gou te verkoop. Die gelyste prys is per erf
Twee aangrensende pypsteel erwe, 507 en 569 vierkante meter onderskeidelik in stil deel van Albertinia. Goed geprys om gou te...
R 1 250 000

3 Bedroom House for sale in Albertinia

Goed geleë moderne woning te koop in Albertinia. Smaakvol afgerond met 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite) . Ooplan sit/eetkamer met binne braai. Binnehof met plaveisel lei tot in die opwaskamer en enkel motorhuis. Langs die motorhuis is daar genoeg ruimte om tot in die agterste deel van die wo...
Goed geleë moderne woning te koop in Albertinia. Smaakvol afgerond met 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite) . Ooplan sit/eetkamer...
3 2 1
Erf Size: 968 m²
R 140 000

Vacant Land / Plot for sale in Albertinia

Gerieflike erf in stil deel van Albertinia. Naby Hoërskool geleë. Kom bou u droomhuis in die stil plattelandse dorp. Nie te ver van n paar strande nie. Mosselbaai(50Km), Gouritzmond(38 km), Stilbaai (52 km). George lughawe (100 km) Gryp die geleentheid aan! Kontak gerus.
Gerieflike erf in stil deel van Albertinia. Naby Hoërskool geleë. Kom bou u droomhuis in die stil plattelandse dorp. Nie...
Erf Size: 595 m²
R 960 000

Vacant Land / Plot for sale in Albertinia

N2 Frontage land for sale in Albertinia. One of the few large stands still available in this prime location. This stand is 3392 m² and on the busy N2 on the lovely Garden Route. The location is excellent and one of the last still available.
N2 Frontage land for sale in Albertinia. One of the few large stands still available in this prime location. This...
Erf Size: 3,393 m²
R 585 000

Vacant Land / Plot for sale in Albertinia

Hoekerf geleë direk agter WT slaghuis. Net een erf tussen hierdie erf en die N2 snelweg. Oppervlak 1657m²
Hoekerf geleë direk agter WT slaghuis. Net een erf tussen hierdie erf en die N2 snelweg. Oppervlak 1657m²
Erf Size: 1,657 m²
Sort By